MACHOLO N M H (TE5223/1997) VERLORE OF VERWYDERDE AKTE Kennisgewing geskied hiermee ingevolge Regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet,...
MACHOLO N M H (TE5223/1997) VERLORE OF VERWYDERDE AKTE Kennisgewing geskied hiermee ingevolge Regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, van die voorneme om aansoek te doen vir die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport No TE5223/1997 Gepasseer deur: BOTHAVILLE KGOTSONG PLAASLIKE OORGANGSRAAD Ten gunste van: NKAGISANG MOETI HITOS MACHOLO Identiteitsnommer: 570411 5334 08 0 Getroud buite gemeenskap van goedere ten opsigte van sekere ERF 4572 geleë in die dorpsgebied van Kgotsong, distrik BOTHAVILLE, Provinsie Vrystaat wat verlore of vernietig is. Alle persone wat beswaar teen die uitreiking van sodanige afskrif het, word hiermee versoek om binne twee weke na die datum van publikasie van hierdie kennisgewing skriftelik by die Registrateur van aktes: Vrystaat te Bloemfontein in te dien. Gedateer te BOTHAVILLE op 16 JANUARIE 2026 NIEUWOUDT PROKUREURS ING Kontaknommer: 0565152121 E-pos adres: [email protected]