Nel J A H (T7382/2025) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68...
Nel J A H (T7382/2025) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte nr T7382/2025 gepasseer deur Senwes Beperk, Registrasienommer 1997/005336/06 ten gunste van Jan Adriaan Hendrik Nel, Identiteitsnommer 790120 5003 082 ten aansien van sekere ERF 129 MEYERHOF, DISTRIK BOTHAVILLE, PROVINSIE VRYSTAAT wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 4de dag van Desember 2025 Aansoeker: Symington & de Kok, Natalie Wolmarans LPCM 59405, T Wolmarans/BW/FTS2580 Adres: 169B Nelson Mandela rylaan, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer 051 505 6600