NEL J C W & H (T22836/1997) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die…


NEL J C W & H (T22836/1997) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die...

NEL J C W & H (T22836/1997) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport T22836/1997 gepasseer deur JOHANNES LODEWIKUS BOTHA Identiteitsnommer 560201 5072 08 3 Ongetroud ten gunste van JOHANNES CHRISTIAAN WILLEM NEL Identiteitsnommer 540623 5018 00 3 En HENDRIKA NEL Identiteitsnommer 580120 0025 00 1 Getroud binne gemeenskap van goedere met mekaar ten aansien van sekere : GEDEELTE 7 van ERF 362 geleë in die dorp POTCHEFSTROOM, Registrasie Afdeling I.Q., PROVINSIE VAN NOORDWES; wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die REGISTRATEUR VAN AKTES: NOORD GAUTENG te PRETORIA, 600 LILIAN NGOYI STREET, BEREA PARK, PRETORIA 0001 binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te POTCHEFSTROOM op 23 JUNIE 2025. (GET) J B KOK APPLIKANT NAMENS GEREGISTREERDE EIENAARS ADRES : KOK & VAN STADEN ATTORNEYS LUKE STRAAT 9, POTCHEFSTROOM E-POS ADRES : [email protected] KONTAK NOMMER : 018 293 1891 MAT221092/SHIRLEY