PHATE L L & M C (T24376/2005 ) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN…


PHATE L L & M C (T24376/2005 ) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET,...

PHATE L L & M C (T24376/2005 ) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET, 1937 IN TERME VAN `N VERLORE TITELAKTE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE T24376/2005 gepasseer deur ROELOF VENTER, Identiteitsnommer: 360222 5017 08 6, EN MARGARETHA MARIA JOHANNA VENTER, Identiteitsnommer: 420624 0023 08 4 Getroud binne gemeenskap van goed met mekaar, ten gunste van LIPONTSO LAWRENCE PHATE, Identiteitsnommer: 571016 5401 08 3, EN MOSENYEHI CONSTANCE PHATE, Identiteitsnommer: 361016 0244 08 6 ten aansien van PLOT 12 GELUK KLEINPLASE, DISTRIK BLOEMFONTEIN, PROVINSIE VRYSTAAT, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 20 Oktober 2025 TRANSPORTBESORGER: JACOBUS JOHANNES GROBBELAAR (LPCM 58059) JOHAN GROBBELAAR PROKUREURS 3 ARBORETUM LAAN WESTDENE BLOEMFONTEIN EPOS: [email protected] Tel: 051 4307201