PIETERS H G & G J (T4182/1992 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings...
PIETERS H G & G J (T4182/1992 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Verdelingstransport Nommer T4182/1992 gepasseer deur 1. HENDRIK GERHARDUS PIETERS, Identiteitsnommer 210329 5025 001, Getroud binne gemeenskap van goedere met GESINA JOHANNA PIETERS, 2. RENIER JANSE VAN RENSBURG PIETERS, Identiteitsnommer 300505 5023 002, Getroud buite gemeenskap van goedere ten gunste van HENDRIK GERHADRUS PIETERS, Identiteitsnommer 210329 5025 001 en GESIENA JOHANNA PIETERS, Identiteitsnommer 270930 0033 002, Getroud binne gemeenskap van goedere met mekaar ten aansien van sekere DIE PLAAS KLEINGEWAAG NOMMER 1885, DISTRIK HARRISMITH, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT 205,5677 (TWEE HONDERD EN VYF KOMMA VYF SES SEWE SEWE) Hektaar wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Vrystaat binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op hede die 19de dag van Mei 2025. AKTEBESORGER (LPCM ` 60344) Aansoeker: PH ATTORNEYS Adres: Markgraaffstraat 35, Westdene, Bloemfontein, 9301 E-pos adres: elizna@phinc.co.za Kontak nommer: 051 400 4106