PIETERSE V P T11587/1999 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van...
PIETERSE V P T11587/1999 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T11587/1999 gepasseer deur HENDRIK PHILIPPUS SERFONTEIN Identiteitsnommer 100701 5013 08 3 en MARIA CHRISTINA SERFONTEIN Identiteitsnommer 110326 0023 08 1 Getroud binne gemeenskap van goed met mekaar ten gunste van VALERIE PATRICIA PIETERSE Identiteitsnommer 450923 0085 08 2 Getroud buite gemeenskap van goed ten aansien van ERF 1764 KROONSTAD (UITBREIDING 12) DISTRIK KROONSTAD PROVINSIE VRYSTAAT GROOT 1487 (EEN DUISEND VIER HONDERD SEWE EN TAGTIG) Vierkante Meter wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die REGISTRATEUR VAN AKTES: VRYSTAAT te BLOEMFONTEIN, te die kantoor van die Registrateur, kamer B29 binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te KROONSTAD op hede die 28ste dag van AUGUSTUS 2025. Transportbesorger Ryan Leslie Day (LPCM 59079) Naudé- Thompson Ing. Cross-Straat 98 KROONSTAD 9499 E-pos: [email protected] Tel: 056 212-3280 Verwysing: DA0814