PONSTEEN L P & H K (T38130/1987) Hiermee word kennis gegee dat kragtens…


PONSTEEN L P & H K (T38130/1987) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die...

PONSTEEN L P & H K (T38130/1987) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van AKTE VAN TRANSPORT T 38130/1987 gepasseer deur HENDRIK GEORG FRONEMAN, IDENTITEITSNOMMER: 180213 5028 00 7, Getroud Binne Gemeenskap van Goedere met JESSINA CHRISTINA FRONEMAN, IDENTITEITSNOMMER: 210203 0044 00 4 ten gunste van LAMMERT PETER PONSTEEN, IDENTEITSNOMMER: 510403 5086 10 2 en HERMINA KLAZINA PONSTEEN, IDENTITEITSNOMMER 560909 0100 10 1, Getroud binne gemeenskap van goedere met mekaar ten aansien van HOEWE 32 geleë in LEWZENE ESTATE LANDBOUHOEWES, Registrasie Afdeling: JR, Transvaal, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Noordelike Gauteng te PRETORIA binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing GEDATEER te PRETORIA op hierdie 24STE dag van NOVEMBER 2025 ADRIAAN BOOYENS ADRIAAN BOOYENS ATTORNEY GLENWOOD OFFICE PARK 266 SPRITE AVENUE FAERIE GLEN, PRETORIA, 0081 TEL: (012) 342 7811 E-mail: [email protected]