PRETORIUS J S ( T3116/2013 ) VERLORE OF VERWYDERDE AKTE Kennisgewing…


PRETORIUS J S ( T3116/2013 ) VERLORE OF VERWYDERDE AKTE Kennisgewing geskied hiermee ingevolge Regulasie 68 van die Registrasie van...

PRETORIUS J S ( T3116/2013 ) VERLORE OF VERWYDERDE AKTE Kennisgewing geskied hiermee ingevolge Regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, van die voorneme om aansoek te doen vir die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport No T3116/2013 Gepasseer deur:1. GERHARDUS SALMON WOLMARANS Identiteitsnommer 850715 5126 08 5 Getroud buite gemeenskap van goed 2. RENTHIA WOLMARANS Identiteitsnommer 860905 0023 08 4 Getroud Buite Gemeenskap van Goed Ten gunste van:JOHANNA SUSANNA PRETORIUS Identiteitsnommer: 770108 0018 08 4 Getroud buite gemeenskap van goed ten opsigte van sekere ERF 538, BOTHAVILLE (UITBREIDING 1), DISTRIK BOTHAVILLE, PROVINSIE VRYSTAAT wat verlore of vernietig is. Alle persone wat beswaar teen die uitreiking van sodanige afskrif het, word hiermee versoek om binne twee weke na die datum van publikasie van hierdie kennisgewing skriftelik by die Registrateur van aktes: Vrystaat te Bloemfontein in te dien. Gedateer te BLOEMFONTEIN op 25 November 2025 SYMINGTON & DE KOK NATALIE WOLMARANS (LPCM-59405) Kontaknommer: 051 505 6600 Verwysing: T WOLMARANS/mv/FTP1596 E-pos adres: [email protected]