RAUTENBACH I A & S A (T23999/1994 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS…


RAUTENBACH I A & S A (T23999/1994 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings...

RAUTENBACH I A & S A (T23999/1994 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport T23999/1994 gepasseer deur WILLEM JACOBUS BOOYSEN Identiteitsnommer 320903 5020 001 Ongetroud en ORPHA JONKER (voorheen BOOYSEN) Identiteitsnommer 350918 0044 080 Getroud buite gemeenskap van goed ten gunste van IGNATIUS ALWYN RAUTENBACH Gebore op 17 Februarie 1951 en SUNETTE AMANDA RAUTENBACH Identiteitsnommer 560526 0004 008 Getroud binne gemeenskap van goedere met mekaar ten aansien van sekere GEDEELTE 160 (`N GEDEELTE VAN GEDEELTE 5) VAN DIE PLAAS WATERVAL 273 REGISTRASIE AFDELING J.R., PROVINSIE GAUTENG GROOT 9,3354 (NEGE KOMMA DRIE DRIE VYF VIER) HEKTAAR GEHOU KRAGTENS Transportakte T23999/1994 wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: NOORD GAUTENG te PRETORIA, 600 LILIAN NGOYI STRAAT, PRETORIA SENTRAAL, PRETORIA, 0002 binne twee (2) weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennsigewing. Gedateer te op hede die dag van 2025. EKSEKUTRISE BOEDEL WYLE IA RAUTENBACH: MASEGO EMILY CHAUKE SURVIVING SPOUSE SUNETTE AMANDA RAUTENBACH AANSOEKER EHLERS FAKUDE INC SUNWOODPARK 3A, GROND VLOER 379 QUEENS CRESCENT, LYNNWOOD, PRETORIA E-Pos: [email protected] Kontak Nommer: 012-361 7102 Verwysing: MAT22083