SCORRANO L A ( T4052/1989 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie...
SCORRANO L A ( T4052/1989 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte nr T4052/1989 gepasseer deur Willem Christiaan Buys, Identiteitsnommer 560811 5051 000, Getroud binne gemeenskap van goedere met Anita Hendrina Buys ten gunste van LEON ANTONIO SCORRANO, Identiteitsnommer 610426 5052 005, Getroud buite gemeenskap van goedere ten aansien van sekere 1. Gedeelte 1 van Erf 140 Zastron, distrik Zastron, Provinsie Vrystaat; 2. Restant van Erf 140 Zastron, distrik Zastron, Provinsie Vrystaat wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 28ste dag van November 2025. Aansoeker: Symington & de Kok, Natalie Wolmarans LPCM ` 59405, T Wolmarans / BW / FTS2624 Adres: 169B Nelson Mandela rylaan, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer: 051 505 6600