SK3720/2009S VAN DER MERWE B A Hiermee word kennis gegee dat kragtens die…


SK3720/2009S VAN DER MERWE B A Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie...

SK3720/2009S VAN DER MERWE B A Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Notariële Akte van Sessie van Uitsluitlike Gebruiksgebied SK3720/2009S gepasseer deur BAREND ALEXANDER VAN DER MERWE Identiteitsnommer 781107 5059 08 2 Ongetroud Ten gunste van BAREND ALEXANDER VAN DER MERWE Identiteitsnommer 470516 5016 08 0 Getroud buite gemeenskap van goedere ten aansien van `n Uitsluitlike gebruiksgebied beskryf as Carport C.3 groot 13 (DERTIEN) vierkante meter, synde `n gedeelte van die gemeenskaplike eiendom bevattende die grond en die skema bekend as MAROSE ten opsigte van die gebou of geboue geleë te GEDEELTE 12 VAN ERF 147 POTCHEFSTROOM DORPSGEBIED PLAASLIKE BESTUUR : TLOKWE CITY COUNCIL plaaslike owerheid soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan SS124/95 Gehou kragtens Notariële Akte van Sessie van Uitsluitlike Gebruiksgebied SK5440/05 S. wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: NOORD GAUTENG te PRETORIA, 600 LILIAN NGOYI STREET, BEREA PARK, PRETORIA 0001 binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te POTCHEFSTROOM op 9 MAART 2026. (GET) J B KOK APPLIKANT NAMENS GEREGISTREERDE EIENAARS ADRES : KOK & VAN STADEN ATTORNEYS LUKE STRAAT 9, POTCHEFSTROOM E-POS ADRES : [email protected] KONTAK NOMMER : 018 293 1891