SK518/2021S RESTERENDE GEDEELTE VAN GEDEELTE 1 VAN ERF 234 POTCHEFSTROOM…


SK518/2021S RESTERENDE GEDEELTE VAN GEDEELTE 1 VAN ERF 234 POTCHEFSTROOM DORPSGEBIED, PLAASLIKE BESTUUR : J B MARKS LOCAL MUNICIPALITY Hiermee...

SK518/2021S RESTERENDE GEDEELTE VAN GEDEELTE 1 VAN ERF 234 POTCHEFSTROOM DORPSGEBIED, PLAASLIKE BESTUUR : J B MARKS LOCAL MUNICIPALITY Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Sertifikaat van Saaklike Regte : Uitsluitlike Gebruiksgebied SK518/2021S gepasseer deur PIETER ANDRIES CLOETE Identiteitsnommer 460720 5008 08 7 en AMANDA CLOETE Identiteitsnommer 501017 0008 08 4 Getroud binne gemeenskap van goed met mekaar ten aansien van 1.`n Uitsluitlike Gebruiksgebied beskryf as G1 (GARDEN), Groot 485 (VIERHONDERD VYF EN TAGTIG) Vierkante Meter, synde *`n gedeelte van die gemeenskaplike eiendom, bevattende die grond en die skema bekend as PATYK ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te RESTERENDE GEDEELTE VAN GEDEELTE 1 VAN ERF 234 POTCHEFSTROOM DORPSGEBIED, PLAASLIKE BESTUUR : J B MARKS LOCAL MUNICIPALITY ; 2.`n Uitsluitlike Gebruiksgebied beskryf as G2 (GARDEN), Groot 203 (TWEEHONDERD EN DRIE) Vierkante Meter, synde `n gedeelte van die gemeenskaplike eiendom, bevattende die grond en die skema bekend as PATYK ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te RESTERENDE GEDEELTE VAN GEDEELTE 1 VAN ERF 234 POTCHEFSTROOM DORPSGEBIED, PLAASLIKE BESTUUR : J B MARKS LOCAL MUNICIPALITY ; wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: NOORD GAUTENG te PRETORIA, 600 LILIAN NGOYI STREET, BEREA PARK, PRETORIA 0001 binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te POTCHEFSTROOM op 6 OKTOBER 2026 (GET) H LAMPRECHT & P A CLOETE APPLIKANTE P/A KOK & VAN STADEN PROKUREURS LUKE STRAAT 9, POTCHEFSTROOM E-POS ADRES : [email protected] KONTAK NOMMER : 018 293 1891