SK823/2008 MARKRAM F & E P VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee…


SK823/2008 MARKRAM F & E P VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie...

SK823/2008 MARKRAM F & E P VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van Notariele Akte SK823/2008 gepasseer deur DANIEL JORDAAN Identiteitsnommer 640223 5075 08 4 en HENRIETTE JORDAAN Identiteitsnommer 640405 0023 08 2 Getroud binne Gemeenskap van Goed met mekaar ten gunste FRANCOIS MARKRAM Identiteitsnommer 500505 5005 08 0 en ELIZABETH PETRONELLA MARKRAM Identiteitsnommer 510619 0082 08 1 Getroud binne Gemeenskap van Goed met mekaar ten aansien van `n sekere `n Uitsluitlike gebruiksgebied beskryf as TUIN T1 groot 540 (VYF HONDERD EN VEERTIG) vierkante meter, synde `n gedeelte van die gemeenskaplike eiendom, bevattende die grond in die skema bekend as PANORAMA ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te BLOEMFONTEIN (UITBEREIDING 89) MANGAUNG PLAASLIKE MUNISIPALITEIT soos getoon en vollediger beskryf op Deelplan SS 254/2008 en gehou kragtens Sertifikaat van Saaklike Regte van Uitsluitlike Gebruiksgebiede wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 31 Maart 2026 FOURIE PROKUREURS President Reitzlaan 123 Westdene Bloemfontein 9301 e-pos: [email protected] Tel nr 051-4475093