ST13092/2015 SCHOLTZ J J & P C Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die...
ST13092/2015 SCHOLTZ J J & P C Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte Nommer ST13092/2015 gepasseer deur PETRUS HENDRIK JANSE VAN VUUREN Identiteitsnommer 540414 5017 08 2 Getroud Buite Gemeenskap van Goed ten gunste JAKOBUS JOHANNES SCHOLTZ Identiteitsnommer 640714 5675 08 9 en PATRICIA CHRISTINE SCHOLTZ Identiteitsnommer 630427 0193 08 9 Getroud binne Gemeenskap van Goed met mekaar ten aansien van `n sekere (a) Deel Nr 36 soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr. SS179/1995 in die skema bekend as JASON PARK ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te LANGENHOVENPARK MANGAUNG PLAASLIKE MUNISIPALITEIT, van welke die vloeroppervlakte, volgens genoemde deelplan, 57 (Sewe en Vyftig) vierkante meter groot is, en (b) `n onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die skema, aan genoemde deel toegedeel ooreenkomstig die deelnemingskota soos op genoemde deelplan aangeteken wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 03 September 2026 ARINA DEBRA MERRY LPCM58588 FOURIE PROKUREURS President Reitzlaan 123 Westdene Bloemfontein 9301 e-pos: [email protected] Tel nr 051-4475093