ST16898/2012 / DIE TRUSTEES VAN DIE GC TRUST LOST OR DESTROYED TITLE DEED…


ST16898/2012 / DIE TRUSTEES VAN DIE GC TRUST LOST OR DESTROYED TITLE DEED Notice is hereby given in terms of...

ST16898/2012 / DIE TRUSTEES VAN DIE GC TRUST LOST OR DESTROYED TITLE DEED Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer Number ST16898/2012 and Notarial Deed of Session Number SK1208/2012S passed by PEARL CORAL 1441 EIENDOMS BEPERK REGISTRASIENOMMER: 2011/120455/07 In favour of DIE TRUSTEES VAN DIE GC TRUST REGISTRASIENOMMER: IT 547/2012 in respect of certain 1.`n Eenheid bestaande uit:- (a) DEEL nr. 25 soos aangedui en meer volledig beskryf op Deelplan Nr. SS 000107/2012 in die skema bekend as ANNE`S GARDEN 2 ten opsigte van die grond en gebou of geboue, geleë te Restant van Erf 825 Potchefstroom Dorpsgebied, Plaaslike Bestuur: TLOKWE CITY COUNCIL MUNICIPALITY, van welke deel die vloeroppervlakte, volgens genoemde deelplan 29 (NEGE EN VYFTIG) vierkante meter groot is; en (b)`n onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die skema, aan genoemde deel toegedeel ooreenkomstig die deelnemingskwota soos op genoemde deelplan aangeteken. GEHOU KRAGTENS Transportakte Nommer ST 16898/2012 2.`n Uitsluitlike Gebruiksgebied beskryf as P25, `n parkeerruimte, groot 13 (Dertien) vierkante meter, synde `n gedeelte van die gemeenskaplike eiendom, bevattende die grond en die skema bekend as ANNE`S GARDEN 2 ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te RESTERENDE GEDEELTE VAN ERF 825 POTCHEFSTROOM DORPSGEBIED, Plaaslike Owerheid: TLOKWE CITY COUNCIL LOCAL MUNICIPALITY, soos getoon en vollediger beskryf op deelplan Nr. SS 000107/2012 GEHOU KRAGTENS Notariële Akte van Sessie Nommer SK1208/2012S which has been lost / destroyed. All persons having objection to the issue of such copies are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: North Gauteng at Pretoria within two weeks after the date of the publication of this notice. DATED AT KLERKSDORP ON 7 APRIL THE TRUSTEES OF THE GC TRUST p.a. Esmé Coetzer Attorneys 17 DR YUSUF DADOO STREET, WILKOPPIES, KLERKSDORP, 2572 E-mail address [email protected] Contact number 018 500 0209