ST474/1985 KNOETZE S R Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes...
ST474/1985 KNOETZE S R Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte Nommer ST474/1985 gepasseer deur MALDANMOR BELEGGINGS AANDELEBLOK EIENDOMS BEPERK MAATSKAPPY NOMMER 54/843/19 ten gunste SHIRLEY ROSINA KNOETZE Identiteitsnommer 360322 0038 00 2 Ongetroud ten aansien van `n sekere `n Eenheid bestaande uit: (a) Deel Nr 28 soos getoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr. SS29/1985 in die skema bekend as MALDANMOR ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te BLOEMFONTEIN MANGAUNG PLAASLIKE MUNISIPALITEIT, van welke die vloeroppervlakte, volgens genoemde deelplan, 63 (Drie en Sestig) vierkante meter groot is, en (b) `n onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die skema, aan genoemde deel toegedeel ooreenkomstig die deelnemingskota soos op genoemde deelplan aangeteken wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 19 Mei 2026. FOURIE PROKUREURS President Reitzlaan 123 Westdene Bloemfontein 9301 e- pos: [email protected] Tel nr 051-4475093