ST52265/2009 VAN DER MERWE B A Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie...
ST52265/2009 VAN DER MERWE B A Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte ST52265/2009 gepasseer deur BAREND ALEXANDER VAN DER MERWE Identiteitsnommer 781107 5059 08 2 Ongetroud Ten gunste van BAREND ALEXANDER VAN DER MERWE Identiteitsnommer 470516 5016 08 0 Getroud buite gemeenskap van goedere ten aansien van (a)Deel 10 soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan SS124/95 in die skema bekend as MAROSE ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te GEDEELTE 12 VAN ERF 147 POTCHEFSTROOM DORPSGEBIED, PLAASLIKE BESTUUR : TLOKWE CITY COUNCIL van welke deel die vloeroppervlakte, volgens voormelde Deelplan 94 VIER EN NEGENTIG) vierkante meter groot is; wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: NOORD GAUTENG te PRETORIA, 600 LILIAN NGOYI STREET, BEREA PARK, PRETORIA 0001 binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te POTCHEFSTROOM op 9 MAART 2026. (GET) J B KOK APPLIKANT NAMENS GEREGISTREERDE EIENAARS ADRES : KOK & VAN STADEN ATTORNEYS LUKE STRAAT 9, POTCHEFSTROOM E-POS ADRES : [email protected] KONTAK NOMMER : 018 293 1891