ST8422/2012 BOUWER W J & L Kennisgewing geskied hiermee ingevolge Regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, van die...
ST8422/2012 BOUWER W J & L Kennisgewing geskied hiermee ingevolge Regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, van die voorneme om aansoek te doen vir die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport No ST8422/2012 Gepasseer deur:ANDRIES PETRUS CORNELISSEN Identiteitsnommer 400421 5050 08 7 En MARIA ELIZABETH CORNELISSEN Identiteitsnommer 391015 0040 08 4 Getroud binne gemeenskap van goed met mekaar Ten gunste van: WILLEM JOHANNES BOUWER Identiteitsnommer 630710 5069 08 5 En LEONI BOUWER Identiteitsnommer 660921 0048 08 0 Getroud binne gemeenskap van goed met mekaar ten opsigte van sekere a.Deel No 3 soos getoon en volledigiger beskryf op Deelplan Nr SS 90/2001, in die skema bekend as Villa Bonheur ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te Bothaville, Uitbreiding 6, Nala Plaaslike Munisipaliteit, van welke deel die vloeroppervlakte, volgens genoemde voormelde Deelplan, 124 (een honderd vier en twintig) vierkante meter groot is; en b.`n Onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die skema, aan genoemde deel toegedeel ooreenkomstig die deelnemingskwota soos op genoemde deelplan aangeteken wat verlore of vernietig is. Alle persone wat beswaar teen die uitreiking van sodanige afskrif het, word hiermee versoek om binne twee weke na die datum van publikasie van hierdie kennisgewing skriftelik by die Registrateur van aktes: Vrystaat te Bloemfontein in te dien. Gedateer te BOTHAVILLE op 24 September 2026 NIEUWOUDT PROKUREURS ING Kontaknommer: 0565152121 E-pos adres: [email protected]