ST96805/2015 GENIS J D & L VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Kennis geskied ingevolge die bepalings van Regulasie 68 van die...
ST96805/2015 GENIS J D & L VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Kennis geskied ingevolge die bepalings van Regulasie 68 van die Wet op die Registrasie van Aktes, 1937, daar van voorneme is om aansoek te doen vir `n gersertifiseerde afskrif van van Transportakte No. ST96805/2015, uitgereik deur DIE TRUSTEES van tyd tot tyd van ZAMBEZI FRAIL CARE TRUST, Registrasie Nommer: IT 2031/2010(T) ten gunste van JOHANNES DAWID GENIS, IDENTITEITSNOMMER 370318 5086 085 EN LESLEY GENIS, IDENTITEITSNOMMER 501224 0028 084, GETROUD BINNE GEMEENSKAP VAN GOED MET MEKAAR, ten opsigte van Deel Nr. 377 soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr. SS762/2014 in die skema bekend as ZAMBEZI AFTREE-OORD ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te GEDEELTE 184 (`N GEDEELTE VAN GEDEELTE 44) VAN DIE PLAAS HARTEBEESTFONTEIN 324, REGISTRASIE AFDELING J.R., PROVINSIE GAUTENG, PLAASLIKE BESTUUR: CITY OF TSHWANE METROPOLITAN MUNICIPALITY, van welke deel die vloeroppervlakte volgens genoemde deelplan, 52 (Twee en Vyftig) vierkante meter groot is: en `n onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die skema, aan genoemde deel toegedeel ooreenkomstig die deelnemingskwota soos op genoemde deelplan aangeteken. Alle persone wat besware het teen die uitreik van sodanige titelbewys word hiermee versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes by die Inligtingstoonbank, 600 Lilian Ngoyi Straat, Pretoria, 0001 binne twee weke na die datum van publikasie hiervan. Gedateer te op hede die dag van Aansoeker: SMITH TABATA PROKUREURS / Loretta Kuscus Adres: 1ste Vloer, Dynarc House, Courtenaystraat 31, George, 6529 E-posadres: [email protected] Kontaknommer: 044 050 0178