STANDER C J T10211/2004 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELAKTE Hiermee word…


STANDER C J T10211/2004 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELAKTE Hiermee word kennins gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van...

STANDER C J T10211/2004 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELAKTE Hiermee word kennins gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet 1937 dat die voorneme is om aansoek te doen on `n gesertifiseerde afskrif van T10211/2004 gepasseer deur JACOBUS LODEWICKUS OOSTHUIZEN Identiteitsnommer 5404105142086 Getroud buite gemeenskap van goedere Ten gunste van CHRISTOFFEL JOHANNES STANDER Identiteitsnommer 4001055026086 Ongetroud Ten opsigte van 1.ERF 821 ORANJEVILLE UITBREIDING 1, DISTRIK HEILBRON, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT 1996 (EEN DUISEND NEGE HONDERD SES EN NEGENTIG) Vierkante Meter; GEHOU KRAGTENS AKTE VAN TRANSPORT T10211/2004 2.ERF 822 ORANJEVILLE UITBREIDING 1, DISTRIK HEILBRON, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT 2269 (TWEE DUISEND TWEE HONDERD NEGE EN SESTIG) Vierkante Meter; GEHOU KRAGTENS AKTE VAN TRANSPORT T10211/2004 Wat verlore of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodaninge afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke na datum van die publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te BLOEMFONTEIN op hede die dag van 2025. Aansoeker: CHANTELL TIMM INCORPORATED CHANTELL TIMM, LPCM F14681 Address: OFFICE 4, SLM BUILDING 2 HOBHOUSE STREET VANDERBIJLPARK E-pos adres: [email protected] Kontak nommer: 0169311300