STRYDOM B ( T3420/2019 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68...
STRYDOM B ( T3420/2019 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dat die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van DEED OF TRANSFER T3420/2019 gepasseer deur BLOEMFONTEIN ten gunste van BENRE STRYDOM, Identiteitsnommer 831108 5010 08 3, Getroud buite gemeenskap van goed ten aansien van sekere ERF 90 RENOVAAL wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die REGISTRATEUR VAN AKTES: VRYSTAAT te BLOEMFONTEIN binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing Gedateer te JOHANNESBURG op hede die 27STE dag van JULIE 2025 Aansoeker: Adres: E-pos adres: Kontak nommer: