T 1470/2016 GELDENHUYS W J VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee…


T 1470/2016 GELDENHUYS W J VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68...

T 1470/2016 GELDENHUYS W J VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport T 1470/2016 gepasseer deur Die Eksekuteur in die Boedel van Wyle SIMON FREDERIK GELDENHUYS Boedelnommer 14193/2015 ten gunste van WILHELMINA JOHANNA GELDENHUYS, Identiteitsnommer 560903 0006 087, Ongetroud ten aansien van sekere ERF 1681 WIERDAPARK UITBREIDING 1 DORPSGEBIED, REGISTRASIE AFDELING J.R., PROVINSIE GAUTENG wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes, Noord Gauteng te Pretoria, 600 Lillian Ngoyi Straat, Berea Park, Pretoria, binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. GEDATEER TE PRETORIA OP 18 MEI 2026 AANSOEKER: COUZYN, HERTZOG & HORAK 321 MIDDELSTRAAT, BROOKLYN, PRETORIA E-pos: [email protected] Kontaknommer: 012 4605090