T 92643/2001 Die Trustees van tyd tot tyd van die IZANDRI FAMILIE TRUST VOORNEME OM AANSOEK TE DOEN VERLORE OF...
T 92643/2001 Die Trustees van tyd tot tyd van die IZANDRI FAMILIE TRUST VOORNEME OM AANSOEK TE DOEN VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport T 92643/2001 gepasseer deur TERSIUS LE ROUX, Identiteitsnommer 470323 5066 086, Getroud buite gemeenskap van goedere ten gunste van Die Trustees van tyd tot tyd van die IZANDRI FAMILIE TRUST, IT8087/1998 ten aansien van sekere GEDEELTE 182 (GEDEELTE VAN GEDEELTE 5) VAN DIE PLAAS RIETFONTEIN 31, REGISTRASIE AFDELING IR, PROVINSIE VAN GAUTENG wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes, Noord Gauteng te Pretoria, 600 Lillian Ngoyi Straat, Berea Park, Pretoria, binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. GEDATEER TE PRETORIA OP 7 JULIE 2026 COUZYN, HERTZOG & HORAK 321 MIDDELSTRAAT, BROOKLYN, PRETORIA E-pos: [email protected] Kontaknommer: 012 4605090