T058955/2003 GEDEELTE 11 van ERF 1044 FOCHVILLE DORPSGEBIED Hiermee word…


T058955/2003 GEDEELTE 11 van ERF 1044 FOCHVILLE DORPSGEBIED Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van...

T058955/2003 GEDEELTE 11 van ERF 1044 FOCHVILLE DORPSGEBIED Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit my voorneme is om Aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transport Akte T058955/2003 gehou deur KENNETH LAUBSCHER (Identiteitsnommer 690613 5166 082) getroud binne gemeenskap van goedere met Sandra Hellois Laubscher (Identiteitsnommer 750113 0172 083) , die ondergemelde Eiendom synde uitgesluit van die huwelik binne gemeenskap van goedere, ten aansien van sekere : GEDEELTE 11 van ERF 1044 FOCHVILLE DORPSGEBIED; REGISTRASIE AFDELING I.Q. PROVINSIE GAUTENG; GROOT 2643 (TWEE DUISEND SES HONDERD DRIE EN VEERTIG) vierkante meter; wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te PRETORIA binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te FOCHVILLE op 12 AUGUSTUS 2026 APPLIKANT: KENNETH LAUBSCHER Losberglaan 48 FOCHVILLE 2515 Epos : [email protected] Tel: 018 771 3359 / 063 799 5249 Aktekantoor Pretoria: National Department of Agriculture, Land Reform & Rural Development Building, 600 Lilian Ngoyi Street Pretoria Central Pretoria 0002