T12300/2017 Daniels M E S VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word…


T12300/2017 Daniels M E S VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68...

T12300/2017 Daniels M E S VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T12300/2017 gepasseer deur ERF 5334, Wilgehof CC, Registrasienommer 2007/116015/23 ten gunste van Melanie Euclea Sigrid Daniels Identiteitsnommer: 730720 0145 08 6 Ongetroud ten aansien van Sekere Erf 5334 BLOEMFONTEIN (UITBREIDING 39) Distrik Bloemfontein, Provinsie Vrystaat, Groot 1042 (EEN DUISEND TWEE EN VEERTIG) vierkante meter. Aanvanklik oorgedra kragtens Transportakte No T 2616/1955 en geregistreer op 21 April 1955. Gedateer te Bloemfontein op hierdie 2de dag van September 2026. A P PRETORIUS & VENNOTE Goddardsstraat 19 Bloemfontein. 9301 [email protected] Kontak nommer: 051 4477911