T14550/2017 CIARAPAX (PTY) LTD Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68(1) van die Registrasie van Akteswet,...
T14550/2017 CIARAPAX (PTY) LTD Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68(1) van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T14550/2017 gepasseer deur DIE TRUSTEES VIR TYD EN WYL VAN GARABA TRUST, REGISTRASIENOMMER: IT1102/2009 ten gunste van CIARAPAX (PTY) LTD, REGISTRASIENOMMER: 2013/163792/07 ten aansien van sekere GEDEELTE 5 ERF 4822 BLOEMFONTEIN, (UITBREIDING 25) DISTRIK BLOEMFONTEIN, PROVINSIE VRYSTAAT wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 5de dag van Junie 2026 Aansoeker: Symington & de Kok, Theuns Wolmarans LPCM 57807 TWolmarans/PN/Ftc1565 Adres: 169B Nelson Mandela drive, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer 051 505 6600