T14898/2006 HUMAN J J & L Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie...
T14898/2006 HUMAN J J & L Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T14898/2006 gepasseer deur 1. SAMUEL LETSIE LEROTHOLI LETSIE Identiteitsnommer 510808 5698 08 8 2. MASENATE DIPUO MARGARET LETSIE Identiteitsnommer 570331 0064 08 8 Getroud binne gemeenskap van goed met mekaar ten gunste van 1. JACOBUS JOHANNES HUMAN Identieitsnommer 750606 5056 08 6 Getroud buite gemeenskap van goed 2. LIZETTE HUMAN Identiteitsnommer 730820 0074 08 6 Getroud buite gemeenskap van goed aansien van sekere ERF 15742 BLOEMFONTEIN (Uitbreiding 16), DISTRIK BLOEMFONTEIN, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT:1296 (EEN DUISEND TWEE HONDERD SES EN NEGENTIG) Vierkante meter wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Geteken te Bloemfontein op 09 September 2026 ARINA DEBRA MERRY FOURIE PROKUREURS President Reitzlaan 123 Westdene Bloemfontein Epos: [email protected] Tel nr 051 447 5093