T18186/2008 DIE TRUSTEES VIR DIE TYD EN WYL VAN HELEEN TRUST VERLORE OF…


T18186/2008 DIE TRUSTEES VIR DIE TYD EN WYL VAN HELEEN TRUST VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat...

T18186/2008 DIE TRUSTEES VIR DIE TYD EN WYL VAN HELEEN TRUST VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T18186/2008 gepasseer deur SNOWBALL CONSTRUCTION AND PROPERTY DEVELOPERS (PROPRIETARY) LIMITED, Nr. 2001/023818/07, ten gunste van DIE TRUSTEES VIR DIE TYD EN WYL VAN HELEEN TRUST, NR. IT355/1997, ten opsigte van sekere DIE PLAAS ANTONIESHEIM 2153, DISTRIK KROONSTAD, PROVINSIE VRYSTAAT wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te BLOEMFONTEIN, Nelson Mandela Dr 85, Bloemfontein Sentraal, binne 2 (TWEE) weke vanaf 1 OKTOBER 2026, synde die datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te PARYS op hierdie 23ste dag van SEPTEMBER 2026 COETZEES ING Prokureurs vir Aansoeker Buitenstraat 25 /Posbus 5 PARYS, 9585 E-pos: [email protected] Tel: 056 811 2136 (VERW. MNR JP COETZEE (JNR)/ADT/MAT9563)