T18295/2006 THOBALO S Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet,...
T18295/2006 THOBALO S Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte Nommer T18295/2006 gepasseer deur MERLE BRAEONI SPILLMAN by virtue of a General Power Of Attorney NrPA118/2006, signed at Bloemfontein on 2 March 2005 on behalf of the PROVINCIAL GOVERNMENT OF THE FREE STATE ten gunste van SARA THOBALO Identiteitsnommer 530310 0299 08 3 Ongetroud ten aansien van sekere Erf 14403 Heidedal (Uitbreiding 25) Distrik Bloemfontein Provinsie Vrystaat, Groot 397 (DRIE NEGE SEWE) vierkante meter wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 30 JULIE 2026 FOURIE PROKUREURS President Reitzlaan 123 Westdene Bloemfontein 9301 e-pos: [email protected] Tel nr 051-4475093