T18798/2021 SEVENSTER M Hiermee word kennis gegee dat kragtens die…


T18798/2021 SEVENSTER M Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet,...

T18798/2021 SEVENSTER M Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte Nommer T18798/2021 gepasseer deur (1) FREDERIK JACOBUS SWART Identiteitsnommer 720802 5001 08 4 en (2) JANDRI SWART Identiteitsnommer 790212 0060 082 ten gunste van MORNé SEVENSTER Identiteitsnommer 720926 5025 080 ten aansien van ERF 1166 KROONSTAD, (UITBREIDING 10), DISTRIK KROONSTAD, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT 1004 (EEN DUISEND EN VIER) vierkante meter, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein, te die kantoor van die Registrateur, kamer B29 binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te KROONSTAD op hede die 10de dag van NOVEMBER 2026. TRANSPORTBESORGER RYAN LESLIE DAY (verwysing: DA0858) NAUDé-THOMPSON ING. CROSS-STRAAT 98 KROONSTAD 9499 E-pos: [email protected] Tel Nr.: 056 212-3280