T2142/2006 RAMILIE A VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die...
T2142/2006 RAMILIE A VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE T2142/2006 gepasseer deur SETSOTO PLAASLIKE MUNISPALITEIT ten gunste van ANDRIES RAMILIE, Identiteitsnommer 610409 5728 089, Ongetroud ten aansien van sekere ERF 1014 SENEKAL UITBREIDING 28, DISTRIK SENEKAL, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT 1408 (EEN DUISEND VIER HONDERD EN AGT) Vierkante meter wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die REGISTRATEUR VAN AKTES: VRYSTAAT te BLOEMFONTEIN binne twee weke n` datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 25 Augustus 2026 AKTEBESORGER (LPCM ` 60344) Aansoeker: PH Attorneys Addres: Markgraaffstraat 35, Westdene, Bloemfontein, 9301 Epos adres: [email protected] Foonnommer: 051 400 4106