T23757/2008 Die Trustees vir die tyd en wyl van MIMOSA TRUST Kennisgewing geskied hiermee ingevolge Regulasie 68 van die Registrasie...
T23757/2008 Die Trustees vir die tyd en wyl van MIMOSA TRUST Kennisgewing geskied hiermee ingevolge Regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, van die voorneme om aansoek te doen vir die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport No T23757/2008 Gepasseer deur:Die Trustees vir die tyd en wyl van DREYER TRUST Nr. IT815/1996 Ten gunste van:Die Trustees vir die tyd en wyl van MIMOSA TRUST Nr. IT583/2007 ten opsigte van sekere 1. RESTANT VAN DIE PLAAS WELMANSRUS NR 1180, DISTRIK BOTHAVILLE, PROVINSIE VRYSTAAT 2.DIE PLAAS VIENNA NR 106, DISTRIK BOTHAVILLE, PROVINSIE VRYSTAAT wat verlore of vernietig is. Alle persone wat beswaar teen die uitreiking van sodanige afskrif het, word hiermee versoek om binne twee weke na die datum van publikasie van hierdie kennisgewing skriftelik by die Registrateur van aktes: Vrystaat te Bloemfontein in te dien. Gedateer te BOTHAVILLE op 17 November 2026 NIEUWOUDT PROKUREURS ING Kontaknommer: 0565152121 E-pos adres: [email protected]