T24792/2003 COETZEE M J R VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word…


T24792/2003 COETZEE M J R VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68...

T24792/2003 COETZEE M J R VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE T24792/2003 gepasseer deur DIE EKSEKUTEUR IN DIE BOEDEL VAN WYLE MARTIN JACOBUS RUDOLPH COETZEE, BOEDELNOMMER: 3294/2000 ten gunste van MARTIN JACOBUS RUDOLPH COETZEE, Identiteitsnommer 531216 5105 002, Getroud buite gemeenskap van goed ten aansien van sekere 1. RESTANT VAN DIE PLAAS MARSFONTEIN 86, DISTRIK REDDERSBURG, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT: 86,1157 (AGT SES KOMMA EEN EEN VYF SEWE) Hektaar 2.DIE PLAAS HALLUM 85, DISTRIK REDDERSBURG, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT: 119,9145 (EEN EEN NEGE KOMMA NEGE EEN VIER VYF) Hektaar 3.GEDEELTE 1 (MAJARU) VAN DIE PLAAS MARSFONTEIN 86, DISTRIK REDDERSBURG, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT: 85,6532 (AGT VYF KOMMA SES VYF DRIE TWEE) Hektaar wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te BLOEMFONTEIN binne twee weke ná datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 2 Oktober 2025 AKTEBESORGER NATALIE DOROTHEA STEENKAMP (LPCM ` 60344) Aansoeker:PH Attorneys Addres: Markgraaffstraat 35, Westdene, Bloemfontein, 9301 Epos adres: [email protected] Foonnommer: 051 400 4106