T27017/2009 MOFOKENG L P Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes...
T27017/2009 MOFOKENG L P Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T27017/2009 gepasseer deur MOOKHO EMILY SELILE IDENTITEITSNOMMER 230508 0110 08 4 ONGETROUD ten gunste van LINDIWE PETRONELLA MOFOKENG Identieitsnommer 820906 1028 08 9 ONGETROUD aansien van sekere ERF 27820 MANGAUNG (UITBREIDING 18) DISTRIK BLOEMFONTEIN, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT: 425 (VIER HONDERD VYF EN TWINTIG) Vierkante meter wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Geteken te Bloemfontein op 20 Oktober 2026 ARINA DEBRA MERRY FOURIE PROKUREURS President Reitzlaan 123 Westdene Bloemfontein Epos: [email protected] Tel nr 051 447 5093