T27554/1956 MATHYS JOHANNES DE VOS AANSOEK OM VERLORE AKTE Kennisgewing…


T27554/1956 MATHYS JOHANNES DE VOS AANSOEK OM VERLORE AKTE Kennisgewing geskied hiermee ingevolge regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet,...

T27554/1956 MATHYS JOHANNES DE VOS AANSOEK OM VERLORE AKTE Kennisgewing geskied hiermee ingevolge regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, van die voorneme om aansoek te doen vir die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport T27554/1956 geregistreer verby gegaan BAREND PETRUS HAVENGA (gebore op die 18de Februarie 1925) (`n Lid van die Blanke Groep soos omskryf in artikel 2 van Wet No. 41 van 1950) ten gunste van MATHYS JOHANNES DE VOS (gebore op die 19de September 1926) (`n Lid van die Blanke Groep soos omskryf in Artikel 2 van Wet No. 41 van 1950) ten opsigte van sekere Resterende Gedeelte van Lot Nr. 646, geleë aan Generaal de Wetstraat en Danie Theronstraat, in die dorp PRETORIA NOORD, distrik PRETORIA wat verlore of vernietig is. Alle persone wat beswaar teen die uitreiking van sodanige afskrif het, word hiermee versoek om binne twee weke na die datum van publikasie van hierdie kennisgewing skriftelik by die Registrateur van Aktes Noord Gauteng te Pretoria in te dien. Gedateer te PRETORIA op 02 JUNE 2026 MARIUS JOHANNES DE VOS Louwrens Coetzer en Vennote Athlonelaan 15 DALVIEW BRAKPAN 1541 Kontaknommer: 0117402326 E-pos adres: [email protected]