T29979/2007 GREYLING E A Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet,...
T29979/2007 GREYLING E A Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport nr T29979/2007 gepasseer deur Martinus Ernst Muller, Identiteitsnommer 700324 5076 085 en Anna Catharina Magrietha Muller, Identiteitsnommer 730427 0043 085, Getroud binne gemeenskap van goed met mekaar ten gunste van ELIZABETH ANNA GREYLING, Identiteitsnommer 480615 0025 084, Ongetroud ten aansien van sekere ERF 393 BOSHOF, DISTRIK BOSHOF, PROVINSIE VRYSTAAT wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 16 dag van Julie 2026 Aansoeker: Natalie Wolmarans (LPCM ` 59405), Symington & de Kok, T Wolmarans / BW / FTG1008 Adres: 169B Nelson Mandela rylaan, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer 051 505 6600