T42981/2012 ELECTRIFIX BESLOTE KORPORASIE Hiermee word kennis gegee dat…


T42981/2012 ELECTRIFIX BESLOTE KORPORASIE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes...

T42981/2012 ELECTRIFIX BESLOTE KORPORASIE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van AKTE VAN TRANSPORT T42981/2012 gepasseer deur JOHANNES NICOLAAS BUYS, Identiteitsnommer 501129 5103 08 1, Getroud buite gemeenskap van goed ten gunste van ELECTRIFIX BESLOTE KORPORASIE, Registrasienommer 2005/065008/23, ten aansien van GEDEELTE 31 (`N GEDEELTE VAN GEDEELTE 17) VAN DIE PLAAS KLIPFONTEIN 429, REGISTRASIE AFDELING J.R, PROVINSIE VAN GAUTENG, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te PRETORIA binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing GEDATEER te PRETORIA op hierdie 24 dag van Maart 2026 . ADRIAAN BOOYENS ADRIAAN BOOYENS PROKUREUR GLENWOOD OFFICE PARK 266 SPRITE LAAN FAERIE GLEN, PRETORIA, 0081 TEL: (012) 342 7811 E-mail: [email protected]