T4617/1997 KNOETZE C M Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes...
T4617/1997 KNOETZE C M Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T4617/1997 gepasseer deur ANDRIES STEPHANUS GAUCHé BEZUIDENHOUT, in sy hoedanigheid as Eksekuteur in die boedel van wyle CASPER MARTHINUS KNOETZE NO 1862/76 kragtens Eksekteursbrief uitgereik deur die Meester van die Hooggeregshof van Suid-Afrika (Oranje Vrystaatse Provinsiale Afdeling) te Bloemfontein op 15 November 1976 ten gunste van SHIRLEY ROSINA KNOETZE Gebore Pretorius, weduwee op 22 Maart 1936 aansien van sekere DEEL 1 VAN PLOT NO 13, GELEE TE MIMOSAPARK KLEINPLASE DISTRIK BLOEMFONTEIN GROOT: 4,2827 (Vier Komma Twee Agt Twee Sewe ) Hektaar wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Geteken te Bloemfontein op 19 Mei 2026 ARINA DEBRA MERRY FOURIE PROKUREURS President Reitzlaan 123 Westdene Bloemfontein Epos: [email protected] Tel nr 051 447 5093