T50363/1989 WILLIAMS R V & Z S Hiermee word kennis gegee dat kragtens…


T50363/1989 WILLIAMS R V & Z S Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die...

T50363/1989 WILLIAMS R V & Z S Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van T50363/1989 gepasseer deur JACOBUS FRANCOIS KRIEL, Identiteitsnommer 361116 5048 00 1, Getroud buite gemeenskap van goedere ten gunste van ROBERT VERNON WILLIAMS, Identiteitsnommer 490105 5048 008 en ZACHARIA SOPHIA WILLIAMS, Identiteitsnommer 501029 0042 005, Getroud in gemeenskap van goedere met mekaar, ten aansien van ERF 489 BETHAL DORPSGEBIED, REGISTRASIE AFDELING I.S., PROVINSIE VAN MPUMALANGA, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Mpumalanga te Mbombela te Bell Straat 25, Ou BMW Gebou, Mbombela, 1200, binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing GEDATEER te PRETORIA op hierdie 5de dag van AUGUSTUS 2026. ADRIAAN BOOYENS ADRIAAN BOOYENS ATTORNEY GLENWOOD OFFICE PARK 266 SPRITE AVENUE FAERIE GLEN, PRETORIA, 0081 TEL: (012) 342 7811 E-mail: [email protected]