T5043/1957 HAUMAN J L J & A S T VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS…


T5043/1957 HAUMAN J L J & A S T VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die...

T5043/1957 HAUMAN J L J & A S T VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE T5043/1957 gepasseer deur JOHANNES STEPHANUS HAUMAN, in sy hoedanigheid as Eksekuteur Testamentêr in die Boedel van Wyle DANIEL FRANCOIS TALIFER HAUMAN HAUMAN, No. 27/57 ten gunste van JOHANNA LODEWIKA JACOBA HAUMAN ` gebore op die 22ste Julie 1948, minderjarige dogter en ANNA SUSANNA TAILLIFER HAUMAN ` gebore op die 23ste Julie 1948, minderjarige jongedogter ten aansien van sekere RESTANT VAN DIE PLAAS INHOEK NOMMER 495, DISTRIK PHILIPPOLIS, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT 1623,6273 (EEN DUISEND SES HONDERD DRIE EN TWINTIG KOMMA SES TWEE SEWE DRIE) Hektaar wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die REGISTRATEUR VAN AKTES: VRYSTAAT te BLOEMFONTEIN binne twee weke ná datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 16 Julie 2026 AKTEBESORGER NATALIE DOROTHEA STEENKAMP (LPCM ` 60344) Aansoeker:PH Attorneys Addres: Markgraaffstraat 35, Westdene, Bloemfontein, 9301 Epos adres: [email protected] Foonnommer: 051 400 4000