T8559/2021 DIE TRUSTEES VIR DIE TYD EN WYL VAN DIE GROBLER BELEGGINGS…


T8559/2021 DIE TRUSTEES VIR DIE TYD EN WYL VAN DIE GROBLER BELEGGINGS TRUST KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN...

T8559/2021 DIE TRUSTEES VIR DIE TYD EN WYL VAN DIE GROBLER BELEGGINGS TRUST KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET, 1937 IN TERME VAN `N VERLORE TITELAKTE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE T8559/2021 gepasseer deur DIE TRUSTEES VIR DIE TYD EN WYL VAN DIE SCOTT EIENDOMSTRUST, Registrasienommer: IT1639/2000, ten gunste van DIE TRUSTEES VIR DIE TYD EN WYL VAN DIE GROBLER BELEGGINGS TRUST, Registrasienommer: IT880/2020B, ten aansien van ERF 4076 BETHLEHEM, DISTRIK BETHLEHEM, PROVINSIE VRYSTAAT, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 31 Augustus 2026 TRANSPORTBESORGER: JACOBUS JOHANNES GROBBELAAR (LPCM 58059) JOHAN GROBBELAAR PROKUREURS 3 ARBORETUM LAAN WESTDENE BLOEMFONTEIN EPOS: [email protected] Tel: 051 4307208