T8684/2001 van Die Trustees vir die tyd en wyl van DIE HILLS PROPERTIES…


T8684/2001 van Die Trustees vir die tyd en wyl van DIE HILLS PROPERTIES TRUST Hiermee word kennis gegee dat kragtens...

T8684/2001 van Die Trustees vir die tyd en wyl van DIE HILLS PROPERTIES TRUST Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte nr T8684/2001 gepasseer deur Geluksburg Beleggings (Eiendoms) Beperk, Registrasienommer 1992/005534/01 ten gunste van Die Trustees vir die tyd en wyl van DIE HILLS PROPERTIES TRUST, Registrasienommer IT1455/2000 ten aansien van sekere 1. Gedeelte 2 van die plaas Uitkyk 847, distrik Winburg, Provinsie Vrystaat, 2. Gedeelte 2 (van 1) (RIVIERA) van die plaas Rietvallei 4, distrik Winburg, Provinsie Vrystaat wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 29 dag van September 2026 Aansoeker: Natalie Wolmarans (LPCM ` 59405), Symington & de Kok Ing, TWolmarans/BW/FTH1245 Adres: 169B Nelson Mandela rylaan, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer: 051 505 6600