T87121/2002 CHARPROP 198 CC VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee…


T87121/2002 CHARPROP 198 CC VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van...

T87121/2002 CHARPROP 198 CC VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T87121/2002 gepasseer deur ARTHUR JAMES WILLIAM CLARKE, Identiteitsnommer 4704025043087, Getroud buite gemeenskap van goed ten gunste van CHARPROP 198 CC, Nr. 2001/070217/23 ten aansien van RESTERENDE GEDEELTE VAN GEDEELTE 2 VAN DIE PLAAS BAVIAANSKRANS 80 REGISTRASIE AFDELING H.P. PROVINSIE NOORDWES, GROOT 47,6778 (VIER HONDERD SES EN SEWENTIG DUISEND SEWE HONDERD AGT EN SEWENTIG) hektaar verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die REGISTRATEUR VAN AKTES: NOORD GAUTENG te PRETORIA binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing Gedateer te Bloemfontein op hede die 28ste dag van OKTOBER 2026 DEWALD DU PREEZ (LPCM 61322) Rosendorff Reitz Barry Prokureurs Adres:Derde straat Nr.6 Arboretum, Bloemfontein E-pos adres:[email protected] Kontak nommer: 051 447 4394