T879/1969 VAN WYK D J Hiermee word kennis gegee dat kragtens die…


T879/1969 VAN WYK D J Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van...

T879/1969 VAN WYK D J Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport Nommer T879/1969 gepasseer deur PAULUS EEUFESIUS BUYS (gebore op 16 Desember 1938) ten gunste van DANIEL JAKOBUS VAN WYK (gebore 19 Januarie 1944) ten aansien van SEKERE Gedeelte 4 van Erf no. 1288, geleë in die dorp POTCHEFSTROOM wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: NOORD GAUTENG te PRETORIA, 600 LILIAN NGOYI STREET, BEREA PARK, PRETORIA 0001 binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te POTCHEFSTROOM op 7 SEPTEMBER 2026 APPLIKANT DANIEL JAKOBUS VAN WYK P/A KOK & VAN STADEN PROKUREURS LUKE STRAAT 9, POTCHEFSTROOM E-POS ADRES : [email protected] KONTAK NOMMER : 018 293 1891