T9790/1967 MULLER M A VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van...
T9790/1967 MULLER M A VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte Nommer T9790/1967 gepasseer deur Boedel Wyle WILLEM HENDRIK HUGO ten gunste van MARIA ALETTHA MULLER ten aansien van RESTANT VAN DIE PLAAS BOONSTE PAMPOENPOORT NOMMER 87, GELEE IN DIE UBUNTU MUNISIPALITEIT, AFDELING VICTORIA-WES, PROVINSIE NOORD KAAP wat verlore geraak het of vernietig is. Aile belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Noord-Kaap by Kimberley, Hoek van Stead- en Knightstraat, Kimberley, waar van toepassing binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Stellenbosch op hede die `l.. dag van Seplel`4/./`xu- 2026 Rufus Dercksen Inc 6 Quantumstraat Techno Park Stellenbosch Tel: (021) 886 6992 Ref: NA Muller/TT272 E-pos: elsmari@rufusdercksen. co.za