T98489/2000 TSAGAE J K Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes...
T98489/2000 TSAGAE J K Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T98489/2000 gepasseer deur DIE STADSRAAD VAN POTCHEFSTROOM ten gunste van JOHN KHOTHULE TSAGAE Identiteitsnommer 530305 5343 08 4 Ongetroud ten aansien van sekere : ERF 9901 IKAGENG UITBREIDING 6 DORPSGEBIED Registrasie Afdeling I.Q., PROVINSIE NOORDWES wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes : NOORD GAUTENG te PRETORIA, 600 LILIAN NGOYI STREET, BEREA PARK, PRETORIA 0001 binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te POTCHEFSTROOM op 11 AUGUSTUS 2026 (GET) J B KOK APPLIKANT NAMENS GEREGISTREERDE EIENAARS ADRES : KOK & VAN STADEN ATTORNEYS LUKE STRAAT 9, POTCHEFSTROOM E-POS ADRES : [email protected] KONTAK NOMMER : 018 293 1891