TE8229/1998 CALDEIRA, A R & F A VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van...
TE8229/1998 CALDEIRA, A R & F A VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE TE8229/1998 gepasseer deur GIDEON ADRIAAN NAUDE, in my hoedanigheid as Assistent Direkteur Vrystaat Provinsiale Regering ten gunste van MANUEL ARAUJO CALDEIRA, Identiteitsnommer 610104 5125 085 en FATIMA ACHADINHA CALDEIRA, Identiteitsnommer 671013 0022 088, Gertroud binne gemeenskap van goed met makaar ten aansien van sekere ERF 103 BOTSHABELO-IA, DISTRIK THABA`NCHU, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT 8315 (AGT DUISEND DRIE HONDERD EN VYFTIEN) Vierkante Meter wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die REGISTRATEUR VAN AKTES: VRYSTAAT te BLOEMFONTEIN binne twee weke ná datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 10 September 2026 AKTEBESORGER NATALIE DOROTHEA STEENKAMP (LPCM ` 60344) Aansoeker:PH Attorneys Addres: Markgraaffstraat 35, Westdene, Bloemfontein, 9301 Epos adres: [email protected] Foonnommer: 051 400 4106