TL2422/1991 MOLOKOANE P K Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes...
TL2422/1991 MOLOKOANE P K Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van Sertifikaat van Geregistreede Huurpagtoekenning TL2422/1991 ten gunste PULE KINGSLEY MOLOKOANE Identiteitsnommer 520904 5663 08 7 Geskei ten aansien van `n sekere PERSEELNOMMER 5876 MANGAUNG DISTRIK BLOEMFONTEIN GROOT 269 (TWEE SES NEGE) VIERKANTE METER, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 17 AUGUSTUS 2026 FOURIE PROKUREURS President Reitzlaan 123 Westdene Bloemfontein 9301 e-pos: [email protected] Tel nr 051-4475093