TRUST C T29923/2011 VORM J J J Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die...
TRUST C T29923/2011 VORM J J J Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport T29923/2011 gepasseer deur VENTERSDORP LOCAL MUNICIPALITY ten gunste van CHARMED TRUST, Registrasie nommer: 1039/2011: ERFGEDEELTE 1 VAN ERF 89 VENTERSDORP DORPSGEBIED, Registrasie Afdeling I.P., Provinsie Noordwes GROOT1518 (EEN DUISEND VYF HONDERD EN AGTIEN) Vierkante meter wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te PRETORIA binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te POTCHEFSTROOM op 6 Augustus 2025. Applikant:: CHARMED TRUST p/a Awie Wright Prokureurs Du Plooystraat 67 Potchefstroom 2531 Telno.: (018) 297 5575