VAN DER MERWE P A (SK5/2012 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee…


VAN DER MERWE P A (SK5/2012 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van...

VAN DER MERWE P A (SK5/2012 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van Notariële Akte van Sessie van Oordrag van `n Reg van Uitbreiding SK5/2012 gepasseer deur Johan Swanepoel, Identiteitsnommer 790121 5015 084, Ongetroud en Elé Swanepoel, Identiteitsnommer 800807 0030 080 Ongetroud ten gunste van PETRUS ALBERTUS VAN DER MERWE Identiteitsnommer 860215 5077 089 Ongetroud ten aansien van Die reg om van tyd tot tyd binne `n tydperk van 20 (TWINTIG) jaar vir sy persoonlike rekening `n verdere gebou of geboue op te rig en te voltooi op die gereserveerde gebied G1 groot 352 (Drie Honderd Twee en Vyftig) vierkante meter soos aangetoon deur die figuur adDE op Deelplan LG no. D293/2005 soos bedoel in Artikel 25(2)(a) van die Wet, in die Aktekantoor Bloemfontein geliasseer, en om sodanige gebou of geboue in `n deel of dele en gemeenskaplike eiendom te verdeel en om die reg tot uitsluitlike gebruik oor `n gedeelte van daardie gemeenskaplike eiendom te verleen aan die eienaar of eienaars van een of meer dele in die skema bekend as LANGENHOVEN ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te BLOEMFONTEIN (Uitbreiding 46) MANGAUNG METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT en getoon op Deelplan SS204/2007 en gehou kragtens Notariële Akte van Sessie van `n Reg van Uitbreiding No SK677/2009. Gedateer te Bloemfontein op hierdie 3de dag van November 2025. A P PRETORIUS & VENNOTE Goddardsstraat 19 Bloemfontein. 9301 [email protected] Kontak nommer: 051 4477911